James Garner

James Garner
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Scott Bumgarner
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1954–2014
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Garner (7 April 1928 – 19 Julie 2014) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Great Escape (1963), Space Cowboys (2000), en The Notebook (2004), en in die televisiereeks The Rockford Files (1974).


Developed by StudentB